Adam McKay

Adam McKay
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 April 1968 (1968-04-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam McKay (gebore 17 April 1968) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Other Guys (2010), Anchorman 2: The Legend Continues (2013), Ant-Man (2015), en The Big Short (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy